Local sportSport

Dewald en Jakes seëvier

Dié dubbelspelwenners het die R20-registrasiegeld van deelnemende spanne gebuit.

Jakes Coetzee en Dewald Nortjé het op 26 Oktober in die veerpyltjiekompetisie by die Rooi Velskoen geseëvier.

Die dubbelspelwenners het die R20-registrasiegeld van deelnemende spanne gebuit en kan die innerlike by die sportkroeg versterk.

 

Lees die volledige verslag in vandeesweek se Standerton Advertiser.

Dewald Nortjé wys sy slag by die veerpyltjiekompetisie.
Dewald Nortjé wys sy slag by die veerpyltjiekompetisie.
Letitia Human in aksie op 26 Oktober.
Letitia Human in aksie op 26 Oktober.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button