Local sportSport

Broncos veg hard tydens wedstryd

“Dit was ’n harde wedstryd, maar die span het hulle beste gegee.”

BETHAL – Die Build-it Broncos het onlangs kragte met Middelburg se rugbyspan gemeet en met 10 punte verloor.

Die eindtelling was 60-50.

Die Broncos se driedrukkers was Marius Herbst (2), JZ de Jager (2), Waldo Bothma (1), Gerry Gendall (1), Jannie Burger (1), Craig Vermaak (1), Jan Marnevick (1) en Jaco Marnevick (1).

Waldo Bothma het ook met vyf doelskoppe geslaag.

“Dit was ’n harde wedstryd, maar die span het hul beste gegee.”

Broncos 1 speel op 28 November op Barberton teen die Bulldogs en die Broncos 2 speel op 14 November teen die Vipers.

Vir meer inligting, skakel Jannie Burger by 072 547 2342.

 

Gerry Gendall van die  Build-it Broncos tydens hul wedstryd teen Middelburg se rugbyspan.
Gerry Gendall van die Build-it Broncos tydens hul wedstryd teen Middelburg se rugbyspan.
Die  Build-it Broncos-rugbyspan speel op 28 November teen die Bulldogs. (Foto deur Roos Photography)
Die Build-it Broncos-rugbyspan speel op 28 November teen die Bulldogs. (Foto deur Roos Photography)

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button