Local sportSport

Sasol 1 klop Piet Retief

Kan Sasol 1 die pas volhou?

SECUNDA – Sasol 1 se krieketspan het Saterdag, 21 November Piet Retief se span afgereken.

Piet Retief het die loot gewen en besluit om eerste te kolf.

Die span het 166 aangeteken.

Sasol se beste bouler was Michael Hobkirk met 31/4 in nege beurte.

Sasol het in die 43ste beurt die wedstryd met twee paaltjies gewen.

Sasol se beste kolwers was Douglas Richardson met 33 en Vernon Fourie met 30.

Sasol speel die naweek teen eMba in ‘n wegwedstryd.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM –  590c76a8

WhatsApp – 0793644185

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button