Local sportSport

Spelers neem deel aan kampioenskap

Gert du Preez het die beste gross van 146 in die A-afdeling aangeteken.

Verskeie gholfspelers het op 12 Maart aan die Standerton Klubkompetisie deelgeneem waar Gert du Preez die beste gross van 146 in die A-afdeling aangeteken het.

Jannie Nichols was tweede met ‘n gross van 148 en Gerrit Coetzee derde met 153.

Aldo Arnaldi het die beste netto van 144 aangeteken en Ruan Botha was tweede met ‘n netto van 146.

Lees die volledige verslag in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button