Local sportSport

Standerton Dekalb Rugbyklub kraai koning

Slegs die eerstespan en ’n paar reserwes het die dorp verteenwoordig.

Standerton Dekalb Rugbyklub het op 12 Maart teen die Sentraal Rugbyklub van Dundee meegeding. Slegs die eerstespan en ‘n paar reserwes het die dorp verteenwoordig.

Van die begin af was die wedstryd moeilik, maar die spelers het Standerton se naam hooggehou.

Die Standerton-spelers het in weerwil van verskeie negatiewe voorvalle, hul selfbeheersing en dissipline aan ondersteuners gewys. Teen halftyd was die telling 24 – 5 in Standerton se guns.

 

Die klub speel op 19 Maart teen Piet Retief op SHS se A-veld.

Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser vir die volledige berig.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button