Local sportSport

Andrew weer op wenpad

’n Totaal van 16 spelers het om die R320 prysgeld meegeding.

Andrew Phul het vir die tweede agtereenvolgende week Igloo Sports Bar se potspelkompetisie op 16 Maart beklink.

’n Totaal van 16 spelers het om die R320 prysgeld meegeding.

René Fourie was ’n sterk teenstander en het tweede plek behaal.

Igloo Sports Bar se weeklikse kompetisie is Woensdae om 7nm.

Inskrywingsgeld beloop R20 per persoon en die wenner buit al die geld.

Vir meer inligting skakel mnr. René Fourie by 017 714 2268.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button