Local sportSport
Kosmostak bied veldskiet aan
Die skote het om 8vm geklap en die laastes is net na 4nm gevuur.
Die S.A. Jagtersvereniging se Kosmostak het op 2 April hul jaarlikse veldskiet op plaas Honingvallei naby Perdekop aangebied waar die Red Hot Chili Peppers van die tak as algehele wenners aangewys is.
‘n Totaal van 47 spanne het deelgeneem.
Die skote het om 8vm geklap en die laastes is net na 4nm gevuur.
Lees die volledige verslag in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



