Bertus en Brendan klop teenstanders
Hulle het hiermee ’n einde aan die dubbelspeloorheersing van Dewald Nortjé en Jakes Coetzee gemaak.
Bertus Snyman en Brendan Coetzee het op 4 April die veerpyltjiekompetisie by die Rooi Velskoen gewen.
Hulle het hiermee ‘n einde aan die dubbelspeloorheersing van Dewald Nortjé en Jakes Coetzee gemaak.
Die duo het die inskrywingsgeld van spanne ontvang.
Dewald Nortjé het ook in die enkelspelafdeling geseëvier en deelnemers se inskrywingsgeld ontvang.
Spanne word genooi om deel te neem en by die sportkroeg te registreer.
Die volgende kompetisie vind op 11 April plaas.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205



