Local sportSport
Gerrit wen Standerton Advertiser Maandelikse Beker
Tertius Brits het in die B-afdeling ’n gross van 81 aangeteken
Gerrit Coetzee het verlede naweek die Standerton Advertiser Maandelikse Beker met ’n gross van 74 in die A-afdeling beklink.
Altesaam 24 spelers het op 2 April by die Standerton Buiteklub meegeding.

Maak seker om jou uitgawe van die Standerton Advertiser te kry om ook te sien hoe die res van die spelers gevaar het.
Die klub se volgende wedywering is ‘n Standerton Meesterstoernooi.
Vir meer inligting skakel die klubbestuurder, mnr. Wessel Maree, by 017 719 1123.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



