GalleriesLocal sportSportSports galleries

GALERY – Standerton Dekalb klop Ermelo 19-15

Hoewel die wedstryd nie veel drieë opgelewer het nie, was daar genoeg aksie om getroue ondersteuners langs die veld te hou.

Standerton het Ermelo sopas 19-15 gewen in ’n wedstryd wat toeskouers weens die koue eerder self op die veld sou wou sien.

Standerton Dekalb Rugbyklub se eerstes het die span van Ermelo op Hoërskool Standerton se veld die stryd aangesê.

Die wedstryd het getuig van uitstekende verdediging aan albei kante.

Hoewel die wedstryd nie veel drieë opgelewer het nie, was daar genoeg aksie om getroue ondersteuners langs die veld te hou.

Hou die webtuiste dop vir die volledige berig.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button