Local sportSport

SHS vat Hoogies aan

Baie talent is gesien en op die einde van die dag was sportmanskap die groot wenner.

Die tafel is gedek vir ‘n titaniese stryd tussen SHS en Hoogenhout vir die laaste liga-bepaling in die 2016 seisoen. Hoërskool Hoogenhout het vroeg die pad aangedurf vir ‘n lang dag se wintersport en soos verwag het niemand teleurgestel nie.

Baie talent is gesien en op die einde van die dag was sportmanskap die groot wenner.

Hier volg die uitslae: (SHS se tellings eerste)

Rugby:

S0/14 A 53-10

S0/14 B (SHS kry punte)

S0/15 A 29-5

S0/15 B 24-5

S0/16 A 48-0

S0/16 B (SHS kry punte)

Derdespan 17-22

Tweedespan 14-33

Eerstespan 15-41

Hokkie:

0/14A 0-1

0/15A 0-1

0/16A 7-1

Tweedespan 3-1

Eerstespan 5-2

Vyf van die nege rugbyspanne sal die naweek in aksie wees op Hoërskool Standerton se tuisvelde wanneer SHS die Mpumalanga kwart- en halfeindronde aanbied.

(Verslag Hoërskool Standerton Facebookblad: aangepas vir publikasiedoeleindes.)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button