Die Mpumalanga Spec-Savers Pro 10-rolbaltoernooi het die naweek op Ermelo se bane plaasgevind.
Altesaam 48 spelers (24 spanne) van die Hoëveld, Laeveld en Sentraal het aan dié opwindende verkorte weergawe van die spel deelgeneem.
Slegs twee spanne per klub is toegelaat om aan die toernooi deel te neem.
Keaton Erasmus (14) van Middelburg Rolbalklub was die jongste speler wat deelgeneem het.
Spanne van twee het elk vyf wedstryde gespeel om te kwalifiseer vir die half- en eindstryde.
Die wedstryde het elk ongeveer ’n uur geduur en het uit slegs 10 koppe bestaan.
Met elke kop was daar 10 punte op die spel met die hout wat naaste aan die kat wat vier punte tel, die een wat tweede lê wat drie tel drie en so voorts tot by die hout wat vierde lê.
K. Smit en S. van Vuuren van Baberton het as toernooiwenners uit die stryd getree.
Ermelo se spanne: Frans en Delene Cloete en Vaino Prinsloo saam met Jan van Niekerk het onderskeidelik derde en vyfde in hul poelwedstryde geëindig.
Asics Product Manager James Noorkoiv walks media through the jersey manufacturing process.
SARU vice president, James Stoffberg.
Springbok players model the new jersey.
Bok captain Jean de Villiers demonstrates the testing process.
Bricks are used as chairs by pupils.
Bok captain Jean de Villiers demonstrates the testing process.
Springbok players test the new jersey.
Die landsdiensleerlinge van Laerskool Marietjie van Niekerk gaan aan die streekkamp deelneem. Voor is Kyle du Toit, Ryan Shepherd, Inge Kotze, Franze Berry en Armand Swanepoel. Agter is Sabrina la Grange, Anche van der Merwe, Chenel Senekal, Jay’C Venter en Francelle Jordaan.
Springbok players model the new jersey.
The building foundation was started last year, but left unfinished.
Springbok players model the new jersey.
Springbok players test the new jersey.
One of the SASSA buildings in the Govan Mbeki Municipal area.
Tendai ‘Beast’ Mtawarira tests the new Springbok jersey.
Eben Etzebeth tests the new Springbok jersey.
Tendai ‘Beast’ Mtawarira shares a joke with media.
Asics Product Manager James Noorkoiv explains the pressure testing aspect of the jersey production.
Springbok players model the new jersey.
Asics CEO, Alistair Cameron, chats to media
Product Manager James Noorkoiv demonstrates the new jersey.
School toilets without doors.
Tendai ‘Beast’ Mtawarira tests the new Springbok jersey.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!