Local sportSport

Gewere goed ge-olie vir skietdag op Evert Genis-baan

Die tak het die Swartwildebeeste gelukgewens wat die Kosmostak op 13 Augustus by die nasionale kampioenskap by die Soutpan-skietbaan naby Brandfort gaan verteenwoordig.

Altesaam 67 skuts van die Kosmostak van die S.A. Jagtersvereniging het op 16 Julie by die Evert Genis-skietbaan hulle staal gewys.

’n Volledige verslag hiervan sal vandeesweek in die Standerton Advertiser verskyn.

Die tak het die Swartwildebeeste gelukgewens wat die Kosmostak op 13 Augustus by die nasionale kampioenskap by die Soutpan-skietbaan naby Brandfort gaan verteenwoordig.

Altesaam 30 spanne regoor Suid-Afrika word gekies en die Kosmos se span het in die 19de plek gekwalifiseer.

Die span bestaan uit Jako Steenkamp, Christo Bailey, Stoffel Bester, Drian Podges en Jaco Booysen.

Die Standerton Akademie Gongskietdag vind op 6 Augustus by die

Ararat-skietbaan plaas.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button