Local sportSport

Besigheidsliga begin

New Denmark Colliery se 208/5 het die oorhand teen Greenstars se 130/10 gekry.

Die Krieket Besigheidsliga het op 7 Augustus begin met agt spanne wat meegeding het.

Monsanto het met ’n telling van 122/5 die Rugbyklub geklop wat 120/7 aangeteken het.

Ludwigh Bibbey van Mosanto het 57 lopies in sy beurt geslaan en met sy boulwerk vier paaltjies geneem.

New Denmark Colliery se 208/5 het die oorhand teen Greenstars se 130/10 gekry.

Wynand Grobler van New Denmark Colliery (NDC) het 103 lopies, nie uit, aangeteken.

Jacques Nel, ook van NDC, het vier paaltjies in sy boulbeurte geneem.

Branddrift se 103/3 het Maximed wat 100/9 aangeteken het, verslaan.

In Greenstars se tweede wedstryd is met 111/2 teen Old Boys (107/8) geseëvier.

Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser vir ’n verslag van die mees onlangste wedstryde.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button