Local sportSport

Rolbalklub hou prysuitdeling

Annetjie het ook die beker vir beste vordering ingepalm na 'n uitnodiging na die provinsiale span en Elrina Greaves het die Victrix Ludorum trofee in ontvangs geneem.

Standerton Rolbalklub het hulle Algemene Jaarvergadering op 31 Augustus gehou.

Die volgende komiteelede is verkies naamlik André de Bruto – president, Gerhard van Emmenes – vise-president, Elrina Greaves – sekretaresse, Jacky Billmann – tesourier, Annatjie de Bruto – kompetisie-sekretaresse, Piet de Klerk – baanbeampte en Maria Nel en Marie Simpson – addisionele lede.

Met die prysuitdeling het Gerhard van Emmenes en Annatjie de Bruto as enkelspelwenners klubbekers ontvang.

Annetjie het ook die beker vir beste vordering ingepalm na ‘n uitnodiging na die provinsiale span en Elrina Greaves het die Victrix Ludorum trofee in ontvangs geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button