Local sportSport

Gerrit en Louis seëvier tydens NG Wes-gemeente Beterbal

Altesaam 40 gholfers het 'n lieflike sonskyndag gehad om mekaar die stryd by die Standerton Buiteklub aan te sê.

Gerrit Coetzee en Louis Gravett het op Saterdag, 26 November die eerste plek met 47 punte tydens die NG Wes-gemeente se Beterbal Stableford-kompetisie losgespeel.

Altesaam 40 gholfers het ‘n lieflike sonskyndag gehad om mekaar die stryd by die Standerton Buiteklub aan te sê.

Harry Venter, saam met sy spanmaat Louis Lombaard, was tweede met 45 punte.

Louis Lombaard in aksie op 26 November.
Louis Lombaard in aksie op 26 November.

 

Vir meer inligting skakel mnr. Wessel Maree, klubbestuurder, by 017 719 1123

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button