GalleriesLocal sportSportSports galleries
GALERY: Vleisdag by Buiteklub lok talle spelers
Daar het 64 spelers deelgeneem

Die jaarlikse geborgde vleisdag-kompetisie is op 29 Julie by die Standerton Buiteklub beslis.
Die egpaar, Nico en Patrizia Lombard, het stof in die ander se oë geskop en met 47 punte gewen.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

















At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



