Local sportSport
Hoërskool Ermelo se golfdag lok vele spelers
Met kompeterend gholf en prettige samesyn, was die dag soos altyd ’n reuse sukses.
Die Errieraad van Hoërskool Ermelo het op 1 Februarie die jaarlikse EHS-gholfdag aangebied.
Die eerste spanne het vroegoggend vir die dag se 18 putjies afgeslaan met groot pryse wat op die spel was.
LEES OOK: EHS-Dorpies hou ‘n suksesvolle “Braai-off” by Kralinbergh
Met kompeterend gholf en prettige samesyn, was die dag soos altyd ’n reuse sukses.

Maak seker om die Hoëvelder te lees vir al die uitslae van die dag.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



