Local sportSport
Vermaak-gesin doelgerig aan die oefen
Hulle sorg dat hul slaggereed sal wees wanneer die parkrun by die Standerton Rivierpark aan al die nodige vereistes voldoen.
Die Vermaak-gesin hou by die gebruiklike draf, stap en fietsry oor naweke.
Luka, die hond, kry dan ook oefening in.
Hulle sorg dat hul slaggereed sal wees wanneer die parkrun by die Standerton Rivierpark aan al die nodige vereistes voldoen om die veiligheid van deelnemers te verseker.
Frans en Elmien en die jonge Ruwan is ou bekendes by die park.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



