Local sportSport

Bethal Gholfklub bied kompetisiedag aan

Die sanger, Etienne Smit, tree vanaf 6nm by die klub op.

BETHAL – Bethal Gholfklub bied op Saterdag, 3 Oktober ‘n kompetisiedag by die klub aan.

Die bestuur het gholfspelers genooi om diƩ dag te ondersteun.

Die sanger, Etienne Smit, tree vanaf 6nm by die klub op.

Inskrywingsgeld beloop R200 per speler en die kompetisie sal in IPS-formaat plaasvind.

Vir meer inligting, skakel Bethal Gholfklub by 084 517 0353.

Die sanger, Etienne Smit, tree op Saterdagaand, 3 Oktober vanaf 6nm by Bethal Gholfklub op.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button