Local sportSport

Ermelo Gholfklub kondig nuwe komitee aan

Die uittredende komitee van 2019/20 is weer verkies vir die 2020/21 jaar.

Ermelo Gholfklub het op 7 Oktober tydens ’n algemene jaarvergadering die komitee vir die volgende jaar gekies.

Die uittredende komitee van 2019/20 is weer verkies vir die 2020/21 jaar.

Die komitee bestaan uit me. Janice Swanepoel (addisionele lid en dames verteenwoordiger), mnr. Willem Cilliers (voorsitter), me. Marelize Potgieter (sekretaresse), mnr. Herman Swart (ondervoorsitter), mnr. Fred Els (addisionele lid), mnr. Eddie Daniel (onder kaptein en baanopsigter), mnr. David Mashinini (addisionele lid), mnr. Japie Koegelenberg (admin beampte), me. Rina Ciffird (boekhoudster) en mnr. Gary Daniel (klubkaptein).  

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button