Local sportSport

Secunda se rolbalklub kroon hul beste pare

Koos Jonker en Lanie Nel het die mans-afdeling gewen en Betsie Bornman en Rina Gibardt het met die louere vir die vroue-pare weggestap.

SECUNDA – Die Sasol Secunda Rolbalklub het op Saterdag, 21 November hul jaarlikse pare-kampioenskap gehou.

Die mans en vroue het afsonderlik in pare van twee deelgeneem.

Koos Jonker en Lanie Nel het die mans-afdeling gewen en Betsie Bornman en Rina Gibardt het met die louere vir die vroue-pare weggestap.

Bornman het onlangs ook die enkelklubkampioenskap gewen.

Betsie Bornman en Rina Gibardt is die vroue-wenners. (Foto: Verskaf)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button