Local sportSport

Stephen Nortjé beklink IPS-gholfkompetsie

Altesaam 45 spelers het by die Standerton Buiteklub meegeding.

Stephen Nortjé het op Saterdag 26 Junie in die IPS-gholfkompetisie met 38 punte geseëvier.

Altesaam 45 spelers het by die Standerton Buiteklub meegeding.

Wimpie Willemse was kort op sy hakke met 37 punte, gevolg deur Chris Mahlangu met 36 punte.

Kobie Coetzee, Jore Nortjé, Nico Lombard en André Kirchner het elk 34 punte aangeteken, terwyl Jannie Nichols 33 punte behaal het.

Wian Starbuck en Aldo Arnaldi het albei 32 punte aangeteken.

ALSO READ: Frustration for mixed martial arts’ director

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button