Local sportSport

Galery: Jong ruiters by skouterrein sit hul perde deur die passies

Ruiters het in hul onderskeie ouderdomsklasse op Vrydag, 17 September, by die Standerton Skouterrein aan ’n kompetisie deelgeneem. Die uitslag sal bepaal of hulle in aksie in Mei volgende jaar by die nasionale kampioenskap in Bloemfontein sal wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button