Local sportSport

Jong motorfietsryers van Ermelo geniet Farm Jam-wedren in Middelburg

Stiaan van den Heever, Paulus van Niekerk, WJ Cronje en Trompie van den Heever was blitsvinnig uit die blokke, met ’n goeie wegtrek.

ERMELO – ’n Rekordgetal seuns van Ermelo het op 25 September vir die Farm Jam-wedren wat in Middelburg plaasgevind het, ingeskryf.

Dié seuns is bekend vir hul avontuurlustige gees, en durf gereeld verskillende motorfietswedrenne aan.

Stiaan van den Heever, Paulus van Niekerk, WJ Cronje en Trompie van den Heever was blitsvinnig uit die blokke.

Vir vier van dié ryers het die dag nie in hul guns getel nie en Stiaan van den Heever wat reeds op ronde vier, ’n voorsprong van twee minute gehad het, asook WJ Cronje wat ’n goeie wedren gehad het, moes beide na ’n lelike val weens mediese redes van die wedren onttrek het.

Jannie Jacobsz moes weens ’n pap wiel onttrek en Whian du Preez se motorfiets het onklaar geraak.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button