HW Meyer speel ’n handrughou op Saterdag, 4 September tydens die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi.
Jong tennisspelers het op Saterdag, 4 September hul beste tennis uitgehaal tydens die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi wat by die Sasol Ontspanningsklub plaasgevind het.
Die beste tennisspeler onder die dogters is Tamara Sabani wat dié toernooi gewen het terwyl Kara de Villiers tweede geëindig het, Frouwien van Woudenberg derde, Lejane Schmit vierde en Ané van Zyl vyfde.
Onder die seuns was CJ Meyer die beste speler en het die toernooi gewen, terwyl Joshua Ellis tweede geëindig het, Jean Ellis derde, Nikolas Schneider vierde, Reinhard Noordman vyfde, Steffan Moolman sesde, Armand Joubert sewende, HW Meyer agtste en Yusuf Mahomed agste.
CJ Meyer dien op Saterdag, 4 September tydens ’n wedstryd teen sy boetie in die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi. Hy het die toernooi gewen.
HW Meyer maak gereed om te dien op Saterdag, 4 September tydens die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi.
Yusuf Mahomed konsentreer om die bal te slaan op Saterdag, 4 September tydens die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi.
HW Meyer dien op Saterdag, 4 September tydens die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi.
Yusuf Mahomed in aksie op die baan op Saterdag, 4 September tydens die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi.
Nikolas Schneider is op Saterdag, 4 September, gereed om te dien tydens die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi.
HW Meyer in aksie op die baan op Saterdag, 4 September tydens die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi.
HW Meyer neem op Saterdag, 4 September aan die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi deel.
HW Meyer speel ’n handrughou op Saterdag, 4 September tydens die 0/10 Hoëveld Tennistoernooi.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!