Local sportSport

Constantino Do O Faustino van Standerton presteer uitmuntend

Die interprovinsiale kampioenskap het die naweek van 25 September plaasgevind.

Constantino Do O Faustino van Hoërskool Standerton is na verskeie danskompetisies vir die Gert Sibande-streekspan gekies.

Hy het ’n goue medalje ingepalm in die Latin en Performing Arts vir S0/18.

Constantino het ook Mpumalanga-kleure vir Solo Dance School Sport verwerf.

Die interprovinsiale kampioenskap het die naweek van 25 September plaasgevind.

Constantino het goue medaljes gewen in die ope-klas van Performing Arts vir seuns, wat ballet, jazz, contemporary en modern ingesluit het en in die ope-klas van Latin vir seuns, wat samba, cha cha, Pasa en double jive ingesluit het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button