Local sportSport

Tennisspelers ding mee in Hoëveld-toernooi op Secunda

SECUNDA – Die o10 Hoëveld Tennistoernooi het op 21 Januarie by die Sasol Ontspanningsklub plaasgevind en HW Meyer is die seuns-wenner van die A-afdeling. Hendrico Maritz het tweede geëindig in dié afdeling en Wren Kleinsmidt derde. Liane Steyn is die wenner onder die dogters in die A-afdeling terwyl Ilne Pretorius tweede geëindig het en Renesme

Die o10 Hoëveld Tennistoernooi het op 21 Januarie by die Sasol Ontspanningsklub plaasgevind en HW Meyer is die seuns-wenner van die A-afdeling.

Hendrico Maritz het tweede geëindig in dié afdeling en Wren Kleinsmidt derde.

Liane Steyn is die wenner onder die dogters in die A-afdeling terwyl Ilne Pretorius tweede geëindig het en Renesme Becker derde.

Christiaan Dippenaar is die seuns-wenner in die B-afdeling terwyl Sayuran Thamburan tweede geëindig het en Marco Geel derde.

Niesche Pretorius het die dogters-B-afdeling gewen terwyl Rethabile Moeg tweede geëindig het en Emma Botha derde.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button