EntertainmentLifestyle

Skryf jou landskapfoto in en wen

Let asseblief daarop dat foto's verkieslik in digitale formaat ingehandig moet word.

Landskapfotografie is die volgende afdeling in die Ibis se fotokompetisie.

Die foto’s behoort mens te herinner aan ons verbintenis met die natuur en jou aan te moedig om gereeld diep asem te haal en die omvang daarvan in te drink.

Landskapfoto’s kan die krag en kwesbaarheid van die natuur uitbeeld, die ruwe skoonheid van die wildernis met die aarde se behoefte na bewaring en koestering.

Handig jou foto in by Burgerstraat 13B waar dit afgelaai sal word.

Let asseblief daarop dat foto’s verkieslik in digitale formaat ingehandig moet word.

Hoewel foto’s steeds beoordeel sal word indien dit uitgedruk is, mag dit teen die fotograaf tel wanneer die gehalte beoordeel word.

Die sluitingsdatum vir die kompetisie sal later bekendgemaak word.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button