EntertainmentLifestyle
Oppibult PlaasJuppie Fees is hier
Daar is iets vir die hele gesin om na uit te sien.

BETHAL – Jim van Tonderskool bied vanjaar die fees van die jaar aan.
Dit dien as ’n geldinsamelingsprojek vir die leerlinge.
Die Oppibult PlaasJuppie Fees vind op 28 Mei plaas en dit beloof om groot pret te wees.
Vir meer inligting, skakel me. Rita Slabbert by 083 560 1155 of die kantoor by 017 647 5987.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 590c76a8
WhatsApp – 0793644185



