EntertainmentLifestyle

Motorentoesiaste stal voertuie by Jonkersdam uit

Die ou motors, natuurlik, was een van die hoogtepunte.

Jonkersdamfeesgangers het op 26 Oktober hul nie deur die hitte laat afskrik en die wind wat by tye taamlik sterk gewaai het nie.

Kampeerders het hul woonwaens en tente naby die oewer van die wal opgeslaan en die dag vrolik met die belangrikste begin.

Die ou motors, natuurlik, was een van die hoogtepunte.

Die motors het soos spieëls in die son geblink en almal het die voorreg gehad om te kyk wat onder buurman se motor se enjinkap aangaan.

Later is boeresport en ook die kroning van Mej. Jonkersdam aangebied.

Die organiseerders het baie moeite gedoen om die dag ’n sukses te maak.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button