EntertainmentLifestyle

Almal wenners by Rotariërs se Bingo-aand

Hoewel “bingo” net vir ‘n paar beskore was, het niemand met leë hande huis toe gegaan nie.

 

Ermelo se Rotariërs het verlede week ’n Bingoaand aangebied. Butch Kotze het oudergewoonte as spelleier opgetree en ook gesorg vir ’n paar ligte oomblikke. Hoewel “bingo” net vir ‘n paar beskore was, het niemand met leë hande huis toe gegaan nie, Op die foto is twee van die wenners, Tienie van den Heever en Maureen Botha, saam met Rotariërs Henry Botha en Ralph Griffiths (president). 

For free breaking and community news, visit our websites:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button