EntertainmentLifestyle
Steve Hofmeyr ondersteun kafeteriaprojek
Steve Hofmeyer het in Secunda, as deel van Hoërskool Secunda se fondsinsameling vir ’n nuwe kafeteria, opgeteree.
Steve Hofmeyr het Donderdag, 29 Junie die koue winteraand behoorlik warm gesing.
Dié bekende sanger, wat geliefd is vir sy treffers soos “Pampoen”, het by die Kruikteater opgetree as deel van Hoërskool Secunda se geldinsamelingsprojek vir ’n kafeteria.
Volgens mnr. Paul van den Berg was Steve goedhartig om sy naam aan dié projek te koppel.
“Ons droom is om ’n kafeteria te bou waar elkeen van ons leerders gesonde kos op ’n gereelde basis teen ’n gepaste prys kan kry.”


Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.



