EntertainmentLifestyle

Val Boeredag 2017 ’n groot sukses

Feesgangers was dit eens dat dit beslis 'n moet is om jaarliks by te woon en dat hul kruisie reeds op volgende jaar se kalender getrek is.

Die Val-Boeredag is vanjaar op 5 Julie vir die 22ste keer deur die Waterval Boerevereniging aangebied.

Feesgangers was dit eens dat dit beslis ‘n moet is om jaarliks by te woon en dat hul kruisie reeds op volgende jaar se kalender getrek is.

Die vermaak van Lizz Meiring het die vroue dubbelgevou gehad en dit was opvallend hoeveel vroue die fees bygewoon het.

Touch of Class se hoofsanger het later die gehoor met sy sangstem betower.

Volgens die toeskouers wat die demonstrasies bygewoon het, is daar nie ‘n fees wat by dié kan kers vashou nie.

Sommiges meen egter dat dit oor meer as een dag moet strek.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button