EntertainmentLifestyle

[Foto gallery] Tel op jou kop prinses, jou kroon val af, vrolike vroue-oggend

Die oggend is Saterdag, 22 Julie by Holfontein aangebied en verskeie uitstallers het ook die geleentheid gehad om te beïndruk.

 

Vroue van die omgewing het bymekaar gekom vir ’n vrolike vroue-oggend waartydens Natascha C met haar unieke kabaretstem hulle bekoor her.

Die gewilde Nicolette Steel het oor die tema, Tel op jou kop prinses, jou kroon val af, vroue geïnspireer.

Lees die berig in die Ridge Times koerant.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button