EntertainmentLifestyle

Sportfotograaf stel memoires, Boesman van VAL op Val vry

“Ek hou eerder van uittree as aftree,” het hy gesê.

Wessel Oosthuizen, sportfotograaf, sal sy memoires, Boesman van VAL, op 21 Oktober om 11vm op Val vrystel.

Met donkiejare ondervinding in die koerantbedryf is daar nie sprake van ophou nie.

Hy het sedert die ontstaan van The Citizen sy gewig daar as fotojoernalis ingegooi tot en met hy die deur vir ‘n laaste keer toegemaak het.

“Ek hou eerder van uittree as aftree,” het hy gesê.

Wessel is op die harde manier geskool.

Hy het 64 lande deur die jare besoek, waarvan die werksgebonde reise op een hand getel kan word.

Siberië, Ysland, Kalifornië, Viëtnam, Meksiko, Rusland, Duitsland, Brasilië, China en Paraguay tel onder die besoekpunte waarvan Rusland 15 keer in sy paspoort gestempel is.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button