EntertainmentLifestyle
Markdag op Standerton beloof goeie kopies
Mense het op 5 Augustus vir die markdag by Kardoesie in Beyers Naudéstraat opgedaag.
Mense het op 5 Augustus vir die markdag by Kardoesie in Beyers Naudéstraat opgedaag.
Die organiseerders beplan om dit een keer per maand te hou. “Dit was ‘n sukses waarvoor ons dankbaar is,” het me. Tanya Venter gesê.
Vir meer inligting, skakel me. Venter by 072 715 1120.