EntertainmentLifestyle
Jonk en oud geniet Hoëveld Fees Dans by Standerton Buiteklub
Gaste het hul gate uit geniet en tot laatnag geskoffel.
Die afgelope naweek is die Hoëveld Fees Dans by die Standerton Buiteklub aangebied.
Gaste het hul gate uit geniet en tot laatnag geskoffel.
Volgens me. Elize Smith, organiseerder, word so ‘n geleentheid vir volgende jaar beplan.

Sy het almal bedank wat die dans ondersteun en bygewoon het.
Me. Smith het almal herinner om die skou wat vanjaar van 14 tot 16 September by die Standerton Skougronde plaasvind, by te woon.



