Toestand van Ermelo Tennisklub skok inwoners

Hy het genoem dat hy geskok was om te sien dat meeste van die gebou se vensters uitgebreek is en dat die gebou wat eens ’n spogplek was in so vervalle toestand is.

’n Inwoner van Ermelo het onlangs die haglike toestand van die Ermelo Tennisklub by AJ Swanepoel Stadion onder die Hoëvelder se aandag gebring.

Hy het genoem dat hy geskok was om te sien dat meeste van die gebou se vensters gebreek is en dat die gebou wat eens ’n spogplek was in so vervalle toestand is.

In die gang waar die borde hang met vorige tennisspelers se prestasies, lê die vullis die gange vol.

Die Hoëvelder het navrae aan die Msukaligwa Munisipaliteit gestuur oor die instandhouding van die perseel.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button