Local newsNewsSchools

Bastion maak hul nuwe hoofleiers bekend

Daar is ‘n hoofdogter en -seun, asook ‘n onderhoofseun en -dogter vir elkeen van die vyf portefeules van Akademie, Sport, Kultuur, Sosiaal en Bemarking gekies.

Hoërskool Bastion het onlangs hul leiers vir 2022 aangewys waarna hulle die 12 hoofleiers bekend gemaak het.

Daar is ‘n hoofdogter en -seun, asook ‘n onderhoofseun en -dogter vir elkeen van die vyf portefeules van Akademie, Sport, Kultuur, Sosiaal en Bemarking gekies.

Die verkose Bastion-hoofleiers is:

• Kultuur – Mieke de Beer en Tiaan Breet
• Sosiaal – Kara Botha en Bredan Botha
• Bemarking – Tamsin Swart en Werner Wehmeyer
• Sport – Dominique Smith en Dihan Pieterse
• Akademie – Deidre van der Merwe en Ivan Smith
• Hoofdogter – Carmen Nel
• Hoofseun – Zacko Theron

Hoërskool Bastion wens graag dié leerders geluk en sterkte toe vir die groot taak wat op hul wag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button