CrimeLocal news

Laerskool Roodekrans adjunkhoof vermis

Hy ry 'n wit Bantam bakkie met die registrasie nommer YPB 957 GP.

Dit is met groot hartseer en bekommernis wat Laerskool Roodekrans meedeel dat hul adjunkhoof, Ian Flemming sedert vanoggend, Woensdag, 26 Oktober vermis is.

Hy was laaste by sy huis in Krugersdorp gesien. Flemming het bruin hare, bruin oĆ« en is ongeveer 1.8m lank. Hy het ‘n medium liggaamsbou en geen tatoeĆ«ermerke of ander uitkenbare letsels nie.

Dit is onbekend watter klere hy gedra het ten tyde van sy verdwyning.

Hy ry ‘n wit Bantam bakkie met die registrasie nommer YPB 957 GP.

Die skool vra dat die gemeenskap asseblief in gebed sal intree vir sy veilige terugkeur. Gemeenskapslede wat hom iewers sou gewaar word gevra om vir Elmien te skakel by 083 292 5000.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button