Local news
NG Kerk Roodekrans Liggiefees skyn helder
Talle stalletjies met 'n verskeidenheid van goedere kon gevind word by hierdie jaar se fees.
Talle het kom deel in die pret by NG Kerk Roodekrans se onlangse Liggiefees.

Die mark het bestaan uit talle stalletjies met verskillende produkte wat ten toon gestel is, insluitende heerlike eet- en drinkgoed, plante en kuns. Die fees was daar om deur die hele gesin en vriende geniet te word, na die sukses wat in 2022 bereik is met die fees.








At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



