Gerhard Steyn gaan sing!
Sien Gerhard Steyn in aksie by Hoërskool Suid-Natal om 6nm hierdie Saterdag (3 September).
Kaartjies is beskikbaar by die skool of by Suid-Natal Primêr teen R120 pp.
Bel 039 6822212 vir verdere inligting.