Local newsNewsSchools

‘Shrekkies’ word volwaardige Suidies

HSN se sportspanne het die afgelope week aan verskeie wedstryde deelgeneem en baie goed gevaar.

SUIDIES se ‘Shrekkies’ het hulself op ’n hoë noot as ware Suidies tydens die jaarlikse “Groentjiekonsert” ingeburger. Vanjaar se tema “Movie night @ Shrekkies” het vir ’n heerlike aand vol pret gesorg. Elke Shrekkie het elk tydens ’n seremonie hul skoolbaadjie en sertifikaart as ware Suidie ontvang.

 ‘AC’ van Staden was een van die spanlede wat gesorg het dat Suidies al hulle wedstryde teen Scottburgh en Creston gewen het.
‘AC’ van Staden was een van die spanlede wat gesorg het dat Suidies al hulle wedstryde teen Scottburgh en Creston gewen het.

HSN se sportspanne het die afgelope week aan verskeie wedstryde deelgeneem en baie goed gevaar. Die rugby en netbalspanne het hul aandreeks-wedstryde gewen en die hokkiespan het hul baie goed van hul taak gekwyt. Suidies se krieketspanne het al hulle wedstryde teen Scottburgh en Creston gewen en die swemspan het aan die Afrikaanse-skolegala deelgeneem en goed gevaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button