HOëRSKOOL Suid-Natal leerling Chané Dixon het eerste plekke behaal in die SAENSA Q1 in die ‘Working Hunter, ‘Working Riding’ en ‘Equitation’ items, tweede plekke in ‘Jumping Competition Time’ en ‘Dressage A’ en derde plek in ‘Dressage B’. Voorwaar ‘n jong dame en haar perd Scipio wat wonderlik as ‘n span presteer.
In rugby die eerstespan se laaste aandreekswedstryd teen die Southern KZN Development span was die telling 33-0 in Suidies se guns toe teenstaanders die veld net voor die einde van die wedstryd verlaat het.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

