SUID-NATAL Primêr se gr 4 leerlinge het verlede week ’n baie suksesvolle markdag gehou. Puik entrepreneur eienskappe het na vore gekom. Baie dankie aan ouers vir die positiewe gesindheid en al die helpende hande.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suid-Natal Primêr berei voor vir Hibiskus Fees – kaartjies nou beskikbaar
Landsdieners het verlede Vrydag by die ligtoring in Port Shepstone bymekaargekom om die strand skoon te maak. Dit was ‘n prettige middag en elke ouer en onderwyser wat betrokke was is hartlik bedank.
Kuswag het verlede Saterdag teen Suidies kom meeding. Dit was ’n perfekte dag vir sport en spanne het hul goed van hul taak gekwyt.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033
