0982vee
SUID-NATAL Primêr se gr R maats is vreeslik opgewonde oor die opedag wat op 21 Junie plaasvind. Die skool verwelkom alle toekomstige maats vir 2018 en hulle ouers om die opedag te kom bywoon voor finale besluitings geneem is oor skole en skoolopleiding keuse.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : PICS: Suid-Natal Primêr’s Hibiscus Festival goes ahead despite the rain
Rugby, hokkie, netbal en uitstekende weer was die resep vir ‘n suksesvolle wintersportdag. Suidies het opgetree as gasheer vir 16 skole, party wie van sover as Kokstad en Durban die byeenkoms bygewoon het. Daar was sowat 1 200 spelers wat wedstryde gespeel het.
Baie dankie aan almal wie gehelp het om die dag moontlik te maak. Dankie ook aan elkeen wat die sportdag bygewoon het.

Baie geluk aan Donnovan Mulder met sy negentiende Comrades Marathon. Welgedaan, die skool is baie trots op Mnr Mulder!
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033
