NewsSchools

Suidies toets sandfiltreerders

Hierdie Vrydag vind die Interhuis Landloop plaas van 8vm tot 12nm.

SUID-NATAL Primêr se gr 6 leerlinge het verlede week sandfiltreerders in Natuurwetekap gemaak. Hulle het in pare saamgewerk om drie verskillende filtreerders te maak en deur waar te neem, moes hulle die filtreerder kies wat water die skoonste filtreer.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Sheppie High and Suidies battle it out

Gr 1 , 2 en 3 hokkie dogters het verlede week toernooie op Creston se AstroTurf geniet.

Hierdie Vrydag vind die Interhuis Landloop plaas van 8vm tot 12nm. Alle ouers is welkom.

Die skool sien ook baie uit na die fietsry-marathonne wat volgende week Dinsdag (junior) en Donderdag (senior) plaasvind.

Sterkte aan leerlinge wat besig is met hul laaste week van eksamen.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button