SUID-NATAL Primêr se gr 6 leerlinge het verlede week meer van stroombane geleer en moes in groepe werk om elektriese waaiers te maak. Hulle het dit baie geniet om interessante inligting op ‘n praktiese manier voor te stel.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suid-Natal Primêr boekwurms berei voor
Atlete is hard aan die oefen vir môre (Vrydag) se interhuis.
Suidies het verlede week aan Creston en Ugu se landloop byeenkomste deelgeneem en dit baie geniet. Die skool is beslis trots op hul goeie prestasie.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033
