NewsSchools

SNP musikante slaan goud los

Van die 28 leerlinge wat deelgeneem het aan solosang, klavierspel en blokfluit, het 24 goue medaljes ontvang.

SUID-NATAL Primêr se SPO 3 klas leerlinge het nuttige inligting versamel oor brande. Voorkoming van brande was hoog op die prioriteitslys en al die metodes om brande te blus is ondersoek en bespreek.

Suidies het weereens die voorreg gehad om deel te neem aan die jaarlikse eisteddfod te Creston College onder leiding van afrigster Gretha Bredell.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suid-Natal Primêr bou koelhouers

Leerlinge het pragtig presteer en van die 28 leerlinge wat deelgeneem het aan solosang, klavierspel en blokfluit, het 24 goue medaljes ontvang en die res silwer.

Die blou- rooi- en geel-span atlete was verlede Woensdag slaggereed om te wedywer op die atletiekveld. Baie geluk aan die blou span wat die wenbeker verower het. Die geel span het weggeloop met die geesbeker.

Gr 1 en 2 dogters het deelgeneem aan Southcity se netbaltoernooi en dit terdeë geniet.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button